Het u geweet… ongeveer 3 170 liter water is gebruik om u slimfoon te vervaardig? Elke toestel wat ons gebruik, het ‘n watervoetspoor.

Ons het ‘n onderhoud gevoer met Tom Freyberg, een van die voorste joernaliste in die waterbedryf, om te gesels oor die watervoetspoor, watter probleme ons in die toekoms kan ondervind weens tekorte, en hoe ons dit kan oplos. Kyk die onderhoud om alles daaroor te leer.

Elke item wat ons verbruik het ’n watervoetsppor. Daarom is dit ’n uitdaging wat nie gaan verdwyn nie.